Silver 24 Hours

Boerseun

Parfuum, Geinspireer Deur 'n Boer, Te Koop Aanlyn

About

Boerseun – ‘n gesogde handelsmerk wat geassosieer word met gehalte parfuum, handelsware en bykomstighede vir mans.

 

Ons Storie

Johan het een naweek gaan kuier op ‘n lemoenplaas en die vars reuk van sitrus wat in die lug hang het hom geinspireer om die reuk vas te vang in ‘n bottel. Hy het dadelik aan die werk gespring en gevestigde parfuum besighede gaan besoek om als te leer van hoe die proses werk. Deur intensiewe opleiding en ‘n passie vir parfuum het die eerste parfuum; Sitrusboer tot stand gebring. Diep en egte Suid-Afrikaanse geure wat die neus prikkel was die voorvereiste. Daarna is die parfuum Beesboer gebore… ja soos jy kan verwag, ‘n kuier by ‘n beesboer het die parfuum geinspireer.

Waarborg
Parfuum is ‘n persoonlike keuse! Ons vervang jou oorspronklike keuse met ‘n ander.

Ondersteuning
Tussen sons opkoms en sonsondergang… ons jaag net eers al die kalfies uit die kraal.

Landswye Aflewering
Met elke aankoop is daar deur tot deur aflewering beskikbaar met betroubare koeriers.

Business Hours  24 Hours

Monday 24 hours
Tuesday 24 hours
Wednesday 24 hours
Thursday 24 hours
Friday 24 hours
Saturday 24 hours
Sunday 24 hours Today

Reviews

No reviews yet. Be the first to review this business.

Log in to write a review.